Die reëlingskomitee voor, van links: Sandra Blaauw, Charmaine Taute en Mercka Pietersen. Agter: Franco Coerecius, Angeline Lekay, Jonathan Wicomb en Stephen Malan. Foto: Garnett Wicomb
OUDTSHOORN NUUS - Hoërskool Môrester se matriekklas van 1977 beplan 'n reünie by die skool.
Die reëlingskomitee van die 40 jaar reünie het Dinsdagaand vergader en op die naweek van 11 tot 13 Augustus besluit.
Die reëlingskomitee voor, van links: Sandra Blaauw, Charmaine Taute en Mercka Pietersen. Agter: Franco Coerecius, Angeline Lekay, Jonathan Wicomb en Stephen Malan. Foto: Garnett Wicomb
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'