OUDTSHOORN NUUS - Ongeveer 25 militêre veterane en belangstellendes het Dinsdag-aand 19 November 'n inligtinsessie bygewoon.
Die sessie is deur Johann du Preez (ondervoorsitter van die SA Weermagvereniging) gereël.
Du Preez het gesels oor die rol van die SA Weermagvereniging as militêre veterane organsisasie en die rol wat militêre veterane in die huidige samelewing speel.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'