Jooste is verlede jaar by sy huis in Oudtshoorn-Noord op drie klagtes van verkragting van minderjariges en twee klagtes van mensehandel in hegtenis geneem.
Heskwa en Stoffels het na bewering drie meisies van onderskeidelik 10, 11, en 14 jaar vir seks aan hom verkoop.
Al drie het onskuldig gepleit op altesaam 27 klagtes teen hulle.
- Mensehandel-saak uitgestel tot 2016
- Man en 2 vroue voor vir kinderseks
- Opvolg: Man koop glo meisies vir seks
- Man koop glo meisies vir seks
- Verkragtingsaak oorgeplaas na hooggeregshof
- Man wat glo kinders verkrag vandag weer voor hof
Meer inligting volg soos dit bekend word.