OUDTSHOORN SPORTNUUS - Die plaaslike fiks-heidsguru, Melanie Verlinde, het onlangs algeheel eerste geëindig by The West Coast Series Masters in die vroueafdeling in Blouberg, Kaapstad.
Volgens Verlinde, wat ook die eienaar en hoofafrigter van Black Mountain CrossFit in Oudtshoorn is, was daar tussen 80 en 90 atlete by die kompetisie.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’