OUDTSHOORN NUUSFLITS - Meiringspoort is tans vir verkeer gesluit terwyl insleepdienste 'n vragmotor wat laasnag omgeval het uit die pad sleep.
Volgens Gerald Becker van die provinsiale verkeersdepartement, sal die poort aanvanklik vir eenrigtingverkeer opgestel word terwyl voerbale wat op die vragmotor was, opgeruim word.
Meer inligting volg soos dit bekend word.
Lees die nuutste hier: Meiringspoort oop vir verkeer
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'