Update
DE RUST NUUS - Meiringspoort is weer oop vir verkeer.
Die poort is vroeër gesluit ná 'n vragmotor laasnag hier omgeval het.
Die verkeer word tans deur verkeerspersoneel gereguleer.
Lees 'n vorige artikel: Meiringspoort tans gesluit
'Ons bring jou die nuutste De Rust, Klein Karoo nuus'