OUDTSHOORN NUUS - 'n Leerder van Bridgton Sekondêr wat 'n silwer medalje by die wetenskap-ekspo verdien het, gaan haar projek in Johannesburg ten toon stel.
Samantha Beukes was een van drie leerders wat by die wetenskap-ekspo op 3 en 4 Augustus by die Nelson Mandela universiteit in George, medaljes verower het.
Helen Nace en Joan Grundling het bronsmedaljes gekry. Nege leerders van die skool het aan die ekspo deelgeneem.
Nege leerders van die skool het aan die ekspo deelgeneem.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'