SUID-KAAP NUUSFLITS - Die bestuurder van 'n voertuig is gister (Sondag 12 November) ernstig beseer na hy beheer oor sy voertuig verloor en naby die afdraai na Oudtshoorn in 'n rots vasgery het.
Die man (34) en sy 14-jarige passasier was op die N9 onderweg van Joubertina na Oudtshoorn toe die ongeluk omstreeks 17:30 plaasgevind het.
Die seun het slegs ligte beserings opgedoen.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Karoo nuus'