Hy is deur 'n dokter vir twee steekwonde behandel en moes ook X-strale laat neem. Hy het klagtes by die munisipaliteit en die SAPD gelê.
"Ek wil mense dringend waarsku om nie die stortingsterrein te gebruik nie. Die plek is nie veilig nie en die munisipaliteit moet toesien dat daar alternatiewe maniere is om van tuinvullis en bourommel ontslae te raak," het hy gesê.

Swanepoel in sy bakkie waarmee hy bourommel afgelaai het.