Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die bestuurder van 'n Toyota Cressida is vanoggend omstreeks 06:30 beseer in 'n botsing by die kruising van Voortrekkerweg en Baron van Reedestraat.
Die Toyoata is op die linkersy getref deur 'n BMW wat met Voortrekkerweg onderweg was.
Die bestuurder van die BMW is nie beseer nie.
Die Toyota is met die geweldige slag teen 'n paal en 'n verkeerslig vasgeslinger.
Kyk 'n video hieronder.
Die bestuurder van die BMW is nie beseer nie.
Die Toyota is teen 'n paal en 'n verkeerslig vasgeslinger.
Lees die nuutste: Nog 'n persoon in botsing beseer
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'