PRINS ALBERT NUUS - Talle films van die bekende filmman, Koos Roets, rol hierdie naweek op Prins Albert by The Showroom Theatre.
Die Koos Roets Filmfees het gisteraand met 'n dokumentêr oor Koos Roets begin, waarna fliekgangers na Faan se trein kon kyk.
Vandag is films soos, Vlug van die Seemeeu, Die sersant en die Tigermoth, Kootjie Emmer en Nag van die Negentiende aan die beurt.
Die fees duur tot môre.
Verwante artikels:
'Ons bring jou die nuutste Prins Albert, Klein Karoo nuus'