OUDTSHOORN NUUS - Helena Ewert, Afrikaanse onderwyser by Langenhoven Gimnasium op Oudtshoorn, het onlangs haar tweede bundel bekendgestel.
Die nuwe bundel, H2O het sy saam met haar jare lange vriendin, Hantie Kotzé gedoen.
Volgens haar het dit hulle twee jaar geneem om die bundel aanmekaar te sit. Ewert skryf al sedert die ouderdom van 14 jaar en op 15 is een van haar gedigte in die Poort, 'n jaarlikse digbundel wat uitsonderlike skrywes van hoërskoolleerders regoor Suid-Afrika bevat, gepubliseer.
H2O is ook deur Turksvy Publikasies uitgegee.
Lees die volledige berig is Donderdag se Oudtshoorn Courant.
Lees vorige berigte hier:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'