OUDTSHOORN NUUS - Oudtshoorn munisipale raadslede van OGI, PA, Advieskantoor en bestuurslede van Saamstaan Suid-Afrika het gistermiddag 30 Augustus, kriminele klagtes teen die Oudtshoorn-munisipaliteit by die Oudtshoorn-polisie aanhangig gemaak.
Diè klagtes sluit onder meer in bedrog, onreelmatige uitgawes en die omseiling van aanstellingsprosesse. 'n Navraag is na die Oudtshoorn-munisipaliteit gestuur
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’