Video
OUDTSHOORN NUUS - Na maande se werk het 'n aantal inwoners die klok in die toring van die CP Nel museum gisteraand vir die eerste keer in meer as 15 jaar om middernag laat lui.
Die wysers van die vier horlosies kort nog bietjie sinchronisasiewerk.
Fotogalery: Kloktoring herstel
'n Groep Oudtshoorniete het net voor 24:00 opgedaag om die nuwejaar saam met die klok te vier.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'