Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die 25ste KKNK het vanoggend begin en duur tot volgende Woensdag, 27 Maart.
Die fees bied 'n vol program met vermaak vir die hele gesin.
Môre se uitgawe van die Oudtshoorn Courant bevat 'n KKNK bylaag met die hele feesprogram.
Lees die aanlyn weergawe van die feesbylaag hier.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'