OUDTSHOORN NUUS - Twee kinders is gisteraand in 'n ongeluk op die Calitzdorp-pad naby Bella de Karoo dood.
Volgens voorlopige inligting wat deur die Oudtshoorn Courant bekom is dui dit dat die Volkswagen Caddy moontlik dwars oor die pad was toe die Ford Ranger met die sykant van die Caddy gebots het.
Dit is egter nie duidelik in watter voertuig die kinders was nie.
Dit is egter nie duidelik in watter voertuig die kinders was nie.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'