Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Drie voertuie was vanoggend net na 08:00 in 'n kettingbotsing in Van der Rietstraat betrokke.
Dit blyk dat 'n wit Mitsubishi stilgehou het waarna twee Mercedes motors van agter in mekaar en in die Mitsubishi vasgery het.
Sover bekend is niemand beseer nie.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'