KANNALAND NUUS - Alan Blyth-hospitaal op Ladismith spog met 'n Kersfeesbaba.
Monique Prins en Tevin Weideman het op 25 Desember ouers van 'n pragtige en gesonde dogtertjie geword.
Hul dogter, Terri-Anne, het by geboorte 2,5 kg geweeg.
Monique het om 6:35 hul dogter in die lewe gebring.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’