OUDTSHOORN NUUS - Daar is 'n waarskuwing deur Stompdrift Kamanassie WGV uitgereik, vir water in die kanaalstelsel in die Dysselsdorp area op 16 Augustus tot 27 Augustus.
Hulle maan dat geen persone binne in of naby die kanale sal verkeer of stap en swem tydens die uitgee van water nie.
Persone word gemaan om versigtig naby die kanaal te wees.
Enige navrae kan gerig word aan: 083 234 2711
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’