OUDTSHOORN NUUS - Die munisipaliteit versoek dat geen persone binne of naby die kanale sal verkeer -, stap - of swem nie.
Dit is 'n risiko en die kennisgewing is vanaf 1 Junie tot 11 Junie van toepassing.
Enige navrae kan gerig word by: 0832342711
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’