OUDTSHOORN NUUSFLITS - Die Evangelies Lutherse Kerk se jeugbrigade op Oudtshoorn het die afgelope naweek weer hul jaarlikse geldsinsmelingsprojek gehou.
Die brigadeleier, kapt David Julius, bedank almal wat 'n bydrae tot die sukses van die projek gemaak het.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'