Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Hoogstraat in Oudtshoorn, by Checkers se omgewing, is vandag, 22 Augustus, gedeeltelik gesluit.
Die Oudtshoorn-munisipaliteit is besig om slaggate in hierdie straat te herstel.
Dit vorm deel van die munisipaliteit se optrede om slaggate regoor die dorp te herstel.
Die Oudtshoorn Courant gesels met Hannes Visser, woordvoerder van die burgemeesterskantoor.
Video - Oudtshoorn Courant gesels met Hannes Visser oor die slaggate wat herstel word (Video: Stefan Goosen, Oudtshoorn Courant).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’