OUDTSHOORN NUUS - Verskeie navrae is ontvang oor twee vliegtuie van die SANW wat kort na mekaar by die Oudtshoorn lughawe geland het.
'n Tweede vliegtuig het ook geland.
Dit is nie op hierdie stadium duidelik wie die besoekers is wat deur 'n konvooi motors ontvang is nie.
'n Navraag om die aard van die besoek te bevestig is aan die kommunikasie-offisier van die Infanterieskool gestuur.
Sover vasgestel kan word vertrek die vliegtuig weer vanmiddag om 14:00.
'n Navraag om die aard van die besoek te bevestig is aan die kommunikasie-offisier van die Infanterieskool gestuur. Foto's verskaf.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'