Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO'S - Roeland Gabriel en sy helpers het nie 'n maklike taak om voertuie wat in die Swartbergpas vasgekeer is uit te haal nie.
In die snerpende koue van die nag vries groot dele van die padoppervlak en moet met die hand gebreek word voordat momentum verkry kan word om die voertuie te sleep.
Hierdie video's behoort aan motoriste te toon hoe uiters onbegaanbaar die pas tans is en dat mense werklik hulle lewens waag om die pas wat gesluit is, te gebruik.
Kyk twee verskafde video's hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'