Gallery Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Met groot glimlaggies en hier en daar 'n paar traantjies het honderde graad 1's in die Oudtshoorn-distrik vandag hul eerste skooldag begin.
Skoolhoofde het trots aangekondig dat hulle slaggereed is om die nuwe leerders te ontvang.
Millicent Merton, woordvoerder van die Wes-Kaapse onderwysdepartement, het vanoggend gesê dat meer as 100 000 leerders vandag hul skoolloopbane in die Wes-Kaap begin het.
Joernaliste van die Oudtshoorn Courant het vanoggend die skole besoek om die graad 1's af te neem.
Kyk 'n video hieronder.
Joernaliste van die Oudtshoorn Courant het vanoggend die skole besoek om die graad 1's af te neem.
Van die 153 nuwe Gr 1's by Colridge Primer saam met hul klasonderwyseres, me Siela Manuel.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'