OUDTSHOORN NUUS - Langenhoven Gimnasium het Maandag 29 Januarie hulle 25ste bestaansjaar gevier.
Die leerders en onderwysers het koeke, wat spesiaal vir die geleentheid gebak is, en koeldranke geniet as deel van die vieringe.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'