OUDTSHOORN NUUS - Oudtshoorn-munisipaliteit ondervind tans probleme met die pomp van gesuiwerde rioolwater na die Eendjiesdam.
Volgens Aurelia Mle, woordvoerder van die Oudtshoorn-munisipaliteit moes hulle noodgedwonge die aftappunte sluit.
Die aftappunte sal wel weer eerskomende Maandag 05 Desemer, weer oopgestel word vir gebruik.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'