OUDTSHOORN NUUSFLITS - Parkweg is tussen Bloem- en Vredestraat vir verkeer toegemaak.
'n Kontrakteursmaatskappy is aangestel om die pad te teer, maar op die stadium verhoed plaaslike konstrakteurs hulle om die pad te teer.
Twee raadslede het opgedaag om met die plaaslike kontrakteurs te onderhandel.
Twee raadslede het opgedaag om met die plaaslike kontrakteurs te onderhandel.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'