Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - EdenFM, wat die gemeenskappe van onder meer Hessequa, die Karoo, Kannaland, Knysna, Plettenbergbaai en Uniondale bedien, het vandag hul nuwe ateljee op Oudtshoorn amptelik bekendgestel.
Hierdie gemeenskapsradiostasie is 20 jaar gelede op Oudtshoorn gestig.
Met hul terugkeer na Oudtshoorn het hulle ook nou 'n samewerkingsooreenkoms met die Suid-Kaap Kollege. Skakel gerus in by "Your Voice in Paradise".
Video - Nuwe ateljee op Oudtshoorn ( Video: Stefan Goosen, Oudtshoorn Courant)
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’