DYSSELSDORP NUUS - Die Dysselsdorp Munisipale kantore is tydelik gesluit weens 'n Covid-19-verwante infeksie.
Vir enige navrae, bel die Oudtshoorn Munisipaliteit by 044 203 3000 gedurende kantoorure, en na-ure, skakel 044 203 7800.
Betaling van Munisipale rekeninge kan by die volgende plekke gedoen word:
Pick & Pay, Checkers, Shoprite, Spar, Pep & Ackermans
EFT betalingsopsies vir Munisipale rekeninge:
Rekenaarhouer : Oudtshoorn Municipality
Bank : STANDARD BANK
Rekeningnommer : 082 808 724
Takkode : 050514
Verwysingsnommer : Toepaslike munisipale rekening nommer
'Ons bring jou die nuutste Dysselsdorp, Klein Karoo nuus'