OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die bestuurder van 'n bakkie is omstreeks 23:00 gisteraand, 27 April, vir dronkbestuur gearresteer nadat hy teen twee voertuie in Dassieweg gebots het.
Hy het uit 'n systraat gekom, die stopstraat verontagsaam en eers teen 'n taxi en toe 'n Mercedes wat altwee in Dassieweg onderweg was, vasgery.
Vier persone is met beserings hospitaal toe en vier is vir waarneming geneem.
Vier persone is met beserings hospitaal toe en vier is vir waarneming geneem.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'