Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Om vandag by enige onderneming in Oudtshoorn inkopies te doen verg twee dinge: 'n masker en 'n hoop geduld.
Voor bykans elke onderneming wat vandag mag oop wees, staan rye en rye mense.
Oor die algemeen het meeste mense wat dorp toe gaan, maskers aangesien toegang tot die meeste winkels geweier word indien 'n persoon nie 'n masker het nie.
Kyk 'n video hieronder:
Munisipale werkers ontsmet die loopvlakke by die Queen's winkelsentrum.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'