Die prosedure vir die aanneem van troeteldiere is baie eenvoudig.
Daar word vooraf inspeksie gedoen by die eiendom waar die dier aangehou gaan word en daar word vasgestel of die voornemende eienaar aan die nodige vereistes voldoen.
Kostes vir ontwurming, inenting en sterilisasie van die troeteldier word deur die nuwe eienaar gedek.
