Hy het reeds tien romans die lig laat sien, waarvan drie – Orion, Proteus en Infanta – met die ATKV-prosaprys bekroon is. In 2008, 2009, 2012 en 2014 ontvang hy die ATKV se Prys vir Spanningslektuur vir onderskeidelik: Onsigbaar, 13 Uur, 7 Dae en Kobra.
Kontak persoon: Magdaleen Smook 044 873 6568 / 074 977 1986.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Klein-Karoo, Hessequa nuus'