OUDTSHOORN NUUS - Stuur asseblief alle dagboekinskrywings na ocsmalls@groupeditors.co.za.
Merk die e-pos 'DAGBOEK'.
Alle inskrywings moet teen Maandae 12:00 gestuur word.
• 5 April: Avroy Shlain skin scanner at Queens Hotel Boardroom 13:00. Anthea 084 515 0465.
• 6 April: De Rust Country Market at Sunset Caravan Park 9:00 to 12:30. Gerde 084 999 9375.
•10 April: Klein Karoo Klassique-Kunste Onbeperk nooi alle belangstellendes om deel te neem aan 'n gesprek oor KKK. Kom deel jou idees. 18:00 by Klein Karoo Emporium. RSVP teen 8 April by Daleen Witbooi by info@kunste.org.za
• 12 April: Manne-aand met Rassie Erasmus ten bate van Eljada-Kairos. Oudtshoorn-banketsaal 18:30. Dames welkom. Vir navrae en besprekings skakel Hennie Baartman by 082 510 4211 of die skool 044 203 7600.
• 7 - 9 June: Wacky Wine Weekend. Contact www.wackywineweekend.com.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'