OUDTSHOORN NUUS - Stuur asseblief alle dagboekinskrywings na ocsmalls@groupeditors.co.za.
Merk asseblief duidelik die e-pos 'DAGBOEK'.
Alle inskrywings moet teen Maandae 12:00 gestuur word.
9-12 Aug: Klein Karoo Klassique – Oudtshoorn. Kontak Kunste Onbeperk 044 203 8600.
21 Sept : Grootvoël Boeremusiekfees by Brian's Grill begin om 17:00 tot laat.
22 Sept : Dag twee van die Grootvoel Boeremusiekfees vanaf 10:00 tot middernag. Brians Grill & Family Restaurant Baron van Reedestraat. Toegang R70 per persoon. Kinders onder 12 gratis. Kontak Brian Minnie 082 925 1564.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'