Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Oudtshoorn se strate was vanoggend teen 07:30 baie stil, met enkele mense wat werk toe stap waar noodsaaklike dienste gebied word.
Mense met wie vanoggend gesels is werk by supermarkete, sekeheidsmaatskappye, dokters en huise vir bejaardes.
Van hulle het permitte by hulle gehad terwyl ander gesê het hulle werkgewers het nog nie permitte voorsien nie.
Volgens inperkingswetgewing mag mense slegs hulle huise verlaat om te gaan werk, inkopies te doen of om mediese redes.
Kyk video's hieronder.
Sekerheidspersoneel by 'n supermarket waar voorraad vroegoggend ontvang is.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'