Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die allergewilde Cango Marathon vind vandag 25 Februarie in Oudtshoorn plaas.
Atlete van regoor Suid-Afrika is hier om aan die 21 km en 42 km afstande deel te neem.
Die Cango Marathon sorg elke jaar vir opwinding en is die oudste marathon in die Suid-Kaap.
VIDEO - Cango Marathon skop af (Video: Sonia Wahl).
Almal staan gereed vir die marathon om te begin.
Foto's: Sonia Wahl
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'