OUDTSHOORN NUUS - Die leier van die Oudtshoorn Lutherse Brigade-orkes, kapt. David Julius, is tydens die 170ste bestaansjaarviering van die Zoar Evangelies Lutherse Kerk met 'n spesiale sertifikaat deur die Kaap-Oranje Bisdom vereer vir sy diens en toewyding tot die musiek-industrie in die Moriah Kring, en stigter van die Moriah Kring koperblaasorkes.
Die sertifikaat is deur Biskop MZ Manong aan Julius oorhandig.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’