Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die bekende plaaslike stapper en polisieman, Brian Daniels, en 'n span van vyf lede vertrek vandag, Maandag 8 Mei, na Richardsbaai om geld vir die Rooikruis-kinderhospitaal in Kaapstad se ortopediese-eenheid in te samel.
Die amptelik staptog begin Saterdag 13 Mei vanaf Richardsbaai na Kaapstad en behoort 40 dae te duur.
Om hierdie inisiatief te ondersteun kan Daniels by 060 523 4786 gekontak word.
VIDEO: Brian Daniels stap weer
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’