Gallery
OUDTSHOORN NUUS - Die Oudtshoorn-brandweer het vandag spoedig reageer na ‘n brand in die veld naby Palm-oord uitgebreek het.
Die brandweer kon daarin slaag om die brand te keer voor dit die huise bereik het.
Twee skilpaaie het in die voorval doodgebrand.
Volgens inligting wat die Oudtshoorn Courant ontvang het, het die brand moontlik weens brandstigting ontstaan.
Twee skilpaaie het doodgebrand. Foto's: Verskaf
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'