Breaking News Video
OUDTSHOORN NUUFSLITS en VIDEO - Die brandweer is tans by die polisie akademie besig om 'n brand te bestry wat by die skietbaan ontstaan het.
'n Stellasie met teikens is aan die brand.
Dit is nie bekend hoe die teikens aan die brand geraak het nie.
Meer inligting sal volg soos wat dit bekend word.
Die foto's is vanaf die Mosselbaaipad geneem.
Kyk 'n video hieronder.
'n Stellasie met teikens is aan die brand.
VIDEO & FOTO'S: LIEZL VAN NIEKERK, OUDTSHOORN COURANT-JOERNALIS
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'