OUDTSHOORN NUUS - 'n Ford Eco Sport en 'n Nissan bakkie was omstreeks 16:00 vanmiddag in 'n botsing reg buite Oudtshoorn betrokke.
Hulle het mekaar by die kruising by die Diesel depot op die George pad getref. Die man en vrou en hulle baba wat in die Nissan was, is met vakansie onderweg na Melkbosstrand.
Die vrou en baba is vir skok behandel.
Die bestuurder van die Nissan en twee insittendes van die bakkie is ongedeerd.
Die bestuurder van die Nissan en twee insittendes van die bakkie is ongedeerd.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'