Gallery
OUDTSHOORN NUUS - Wyndham Ewerts het Saterdagmiddag die euforie van Bok-ondersteuners in Oudtshoorn se strate op sy lens vasgevang nadat die Springbokke die Webb Ellis-trofee vir die derde keer gewen het.
Die Bokke het Engeland in die finaal met 32-12 afgeransel.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'