Update Video
KLEIN KAROO NUUS EN VIDEO - 'n Groep inwoners van Dysselsdorp wat die N12 versper het is tans in 'n vergadering met Road Mac.
Volgens voorlopige inligting is daar 'n geskil oor betaling aan subkontrakteurs.
Die N12 is oop, maar daar is steeds klippe en glasstukke op die pad tussen die hoofpad en Dysselsdorp.
Polisie is op die toneel.
Kyk 'n video hieronder:
Lees 'n vorige artikel: N12 on the Dysselsdorp turn-off temporarily closed
'Ons bring jou die nuutste Klein Karoo nuus'