OUDTSHOORN NUUS - Die Oudtshoorn-voertuigdiefstaleenheid is verlede jaar genomineer as een van die beste presterende gespesialiseerde speurder-eenhede in die Wes-Kaap.
Volgens kaptein Louis Visser, woordvoerder van die Oudtshoorn-polisie, is hulle einde verlede jaar tydens die polisie se Jaarlikse prestasietoekenningsgeleentheid as die tweede beste eenheid in die provinsie aangewys.
"Dit is voorwaar ‘n besondere eer om die prestasie te behaal," het kapt. Mariana Vos, die bevelvoerder gesê.
Die Oudtshoorn-voertuigdiefstaleenheid.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'