OUDTSHOORN NUUS - Polisie is tans by Market Fisheries.
Volgens inligting wat deur die Oudtshoorn Courant bekom is het vier mans glo vanoggend die winkel beroof.
Geen verdere inligting is op die stadium beskikbaar nie.
Lees die nuutste: Opvolg - Gewapende roof by besigheid
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'