Update Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die Oudtshoorn Courant het lewendige beeldmateriaal ontvang van hoe die Oudtshoorn munisipale vragmotor deur Laerskool Van Reede se muur gery het.
Op die video is daar ook geen teken van die noodligte wat volgens die bestuurder aangeskakel was toe hy voor die botsing vinnig in Hoogstraat vanoggend winkel toe was nie.
Kyk 'n video hieronder:
Lees 'n verwante artikel: Munisipale trok ry deur skool se muur
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'