Die beseerde was agter op die bakkie toe 'n band gebars het en die bakkie teen 'n wal af gerol het.
Daar was ses ander mense in die bakkie, waarvan een 'n baba is.
Nog 'n persoon wat agter op die bakkie was en twee passasiers is beseer. Een van die besserdes is 'n swanger vrou.
Die bakkie was op pad Dyssesldorp toe vanaf Oudtshoorn.
Nooddienspersoneel op die toneel.
Foto's: Hannes Visser
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'