'n Familielid het die baba in 'n plastieksak in 'n kas in die huis ontdek nadat 'n 15-jarige dogter, wat vermoedelik deur die nag aan die baba geboorte geskenk het, skool toe gegaan het.
Volgens Kaptein Louis Visser het die babatjie verskeie steekwonde aan haar lyfie gehad en daar was ook wurgmerke aan haar keel.